Klein Kook en Geniet

R 280.00

Die perfekte kookboek vir beginners. Meer as 55 watertandresepte is spesiaal gekies en getoets. Elke metode bevat stapsgewyse instruksies en word geïllustreer met volkleurfoto's.

Die boek leer u ook:
• Hoe om 'n resep te gebruik
• Die regte manier om bestanddele af te meetmeet
• Die gebruik van kombuisgereedskap en toebehore
• Begrip van kookterme

Leer om met hierdie klein juweeltjie te kook, en u sal dieselfde basiese metodes kan toepas en kook uit absoluut enige resepteboek wat u wil hê!

Authors: Eunice van der Berg, S.J.A. de Villiers
ISBN: 9780798176880
Date Released: May 2020
Format: Soft cover, 160pp